DONASIES & ERFLATINGS
Die Hugenote-Trust maak staat op die vrygewigheid van ondersteuners wat ’n passie het om ons erfenis te beskerm en te bewaar.
Donasies van lede van die publiek, maatskappye en liefdadigheidsorganisasies help om ons wêreldklas-uitstallings te bewaar en te hernuwe ten einde die samelewing te verryk en toekomstige geslagte te inspireer.
Skenkings help om die museum-uitstallings digitaal toeganklik te maak gedurende moeilike tye en besoekers weer terug te verwelkom. Elke donasie maak ‘n wesenlike verskil.
Erflatings en geskenke ter nagedagtenis kan ‘n groot bydrae lewer tot die handhawing van die hoë standaard van ons museum.
Skenkings en erflatings in u testament sal bydra om ons erfenis te beskerm en te bewaar.
ONDERSTEUN ASB DIE HUGUENOTE-TRUST VANDAG.
Kontak ons oor nalatenskap en geskenke ter herinnering
Rekeninghouer: Hugenote-Vereniging
Bank: ABSA
Takkode: 335310
Rekeningnommer: 405 066 6210