Mouton
Familieregister (2018)
R600.00
Die Mouton Familieregister, saamgestel deur Frans E Mouton, handel oor die nageslag van Jacques Mouton van Steenwerk naby Armentieres. Dit beskryf die storie van die stamvader en die nageslag van sy twee seuns Abraham en Jacob. Inligting oor bykans 4000 nasate word in die register vervat.
Additional information
| Weight | 1.1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 27 × 19 × 3 cm |
| country_of_origin | ZA |
| hs_code | 4901.99 |




