Theron
Geslagsregister
R600.00
Die Theron Geslagsregister is saamgestel deur dr C.G. (Chris) Theron en verwerk vir publikasie deur Jeanette Theron en Andries Nieuwoudt, met ‘n geskiedkundige agtergrond oor die Theron familie in Suid-Afrika geskryf deur dr J.N. (Hannes) Theron. Hierdie is publikasie nr 2 in die Hugenote Publikasiereeks. Dit bestaan uit 3 volumes en CD.
Additional information
Weight | 2.1 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 26 × 7 cm |