Op die Galeie
Boek
R130.00
Op die Galeie: Die verhaal van Jean Marteilhe wat ter wille van sy geloof uit Frankryk vlug en dertien jaar later, na vele wedervaringe en lyding, as ‘n vry man in Nederland aanland. Afrikaanse vertaling deur Fanie van Rooyen van die Nederlandse uitgawe van 1911.
Additional information
Weight | 0.23 kg |
---|---|
Dimensions | 33 × 24 × 1.5 cm |