De Klerk
Van Vogelvalleij na verre velde
Book (Volume 1 – 2)
R700.00
De Klerk genealogie: “Van Vogelvalleij na verre velde…” deur Dr David de Klerk is die resultaat van 30 jaar se genealogiese navorsing oor die nasate van Abraham le Clercq, wat in 1688 aan die Kaap van Goeie Hoop as Hugenote vlugteling arriveer met sy moeder, Sara Cochet, sy suster Jeanne (Jannetjie) en sy broer Joost: 2 volumes.
Additional information
Weight | 2.3 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 26 × 7.5 cm |