Rousseau/Rossouw
Familieregister (2022)
R1000.00
Katja Rossouw is die samesteller van die Rousseau/Rossouw Familieregister. Die boeke handel oor die nasate van Pierre Rousseau van Mer in die Loire-vallei. Sy seuns Gabriel, Pierre en Daniel se nasate word behandel en die register het 32 000 inskrywings waarvan sowat 12 000 Rossouws is.
Additional information
| Weight | 3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 26 × 19 × 11 cm |
| hs_code | 4901.99 |
| country_of_origin | ZA |



