Die Malans
van Suid-Afrika
Boek (vol. 1-4)
R1100.00
Die derde uitgawe van die Malans van Suid-Afrika is die resultaat van meer as 30 jaar se navorsing deur drie Malan navorsers, nl. Hercules Malan, Daniël Gerhardus Malan en Jacob Daniël Malan.
Hierdie dertiende genealogie in die reeks beslaan vier volumes. Volume 1 handel oor die geskiedenis van die Malans en bestaan uit drie hoofstukke, nl. Die Malans in Piedmont; Die Luberon-tak van die Malans; en Die Suid-Afrikaanse Malans: Jacques en sy kinders. Volume 2 bevat ‘n alfabetiese register; register van aangetroudes; en ander indekse. Volume 3 en 4 bevat die geslagsregister van die Suid-Afrikaanse Malans.
Additional information
Weight | 3.5 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 26 × 11 cm |