Du Preez-familie
in Suid-Afrika
Boek (2015) (deel 1 – 3)
R750.00
Die Du Preez-familie in Suid-Afrika, saamgestel deur MHC du Preez beslaan drie volumes van 1508 bladsye met 18 842 inskrywings. Deel 1 handel oor die stamvader en sy seuns se vestiging in SA, en die Du Preez’s se deelname aan die ABO. Dele 2 en 3 bevat die familieregister. Die stel van drie boeke.
Additional information
| Weight | 2.5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 27 × 19 × 10 cm |
| hs_code | 4901.99 |
| country_of_origin | ZA |




