Kaapse HugenoteHerkoms & Grondtoekennings
R75.00
Kaarte van die Hugenote se plekke van herkoms in Frankryk en Suid-Nederland en van die eerste grond-toekennings aan die Kaap is by die HVSA beskikbaar in Engels en Afrikaans. Die 53 x 48 cm-kaarte deur ‘n professionele kartograaf is op hoë gehalte papier gedruk en gelamineer vir duursaamheid. Die kaarte bevat aanduidings wat die Hugenote-familiename verbind met hulle plekke van herkoms en die ligging van die toegekende plase.
Additional information
| Weight | 0.3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 5 × 5 × 52 cm |
| hs_code | 4905.99 |
| country_of_origin | ZA |



