Pienaar Familieregister
Boek (2016) (deel 1 – 3)
R800.00
Die Pienaar Familieregister van HC (Christo) Viljoen en ZJ (Sakkie) Pienaar beslaan 3 volumes van meer as 1700 bladsye met meer as 29 000 inskrywings van die nasate van Jacques Pinard (later Pienaar), Hugenote-vlugteling, van Nantes, Frankryk, en sy twee eggenotes Esther Foucher (Fouché) en Martha le Febre. Die stel van drie boeke.
Additional information
| Weight | 3.5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 19 × 26 × 10 cm |
| hs_code | 4901.99 |
| country_of_origin | ZA |




