Cellier, Celliers, Cillie, Cillié, Cilliers
Geslagsregisters
Boek
R500.00
Die Cellier, Celliers, Cillie, Cillié, Cilliers Geslagsregisters van dr Ben Cilliers en Mariana Olivier bestaan uit twee volumes bevat besonderhede van 11 723 nasate van die stamouers Josué Cellier en Elisabeth Couvret. Die prys van die publikasie (twee volumes).
Additional information
Weight | 1.7 kg |
---|---|
Dimensions | 19 × 26 × 6 cm |